Welkom by die Danskraal
Die Danskraal is geleë in die vriendelike stad, Port Elizabeth. Gebore uit die hart van bekende besigheidsman en wolmakelaar, Jacques van Lill.
Hierdie heerlike kuierplek het sy bestaan te danke aan Jacques se voorliefde vir goeie vermaak, goeie vriende en 'n fantastiese gesellige atmosfeer. Dič bymekaarkomplek met top kunstenaars, uitstekende klank, asemrowende beligting en hope pret.
Fasiliteite
Ons bied die volgende fasiliteite om te verseker dat u tyd saam met ons sorgeloos verloop:
+ Gelisensieërde kroeg
+ Goed ingerigte kombuis
+ Etes met vertonings
+ Kelnerinne
+ 15 - 20 Motorwagte
+ 'n Sekuriteitspan
Funksies
Die Danskraal is ook beskikbaar vir die volgende funksies:
+ Privaatfunksies
+ Promosies
+ Kursusse en lesings
+ Korporatiewe funksies
+ Troues, Huweliksherdenkings ens
Vorige vertonings sluit onder andere in:
Die Danskraal is trots om vertonings van top gehalte aan te bied. Hier is 'n paar van die groot name wat in die verlede al hulle verskyning op ons verhoog gemaak het:
Bok van Blerk, Basjan en sy Weskus pelle, Anton Goosen & Valiant Swart, Beeskraal en Disselblom, Die Campbells, Zak van Niekerk, Thys die Bosveldklong, Wicus van der Merwe, Chris Brits, DJ Ossewa, Hugo, Pieter Koen, Pieter Smit, Die Broers, Gerrie Pretorius, Ray Dylan, Jakkie Louw Band, Mattheus, Jacques de Coning, Theuns Jordaan, Lance James, Bobby Angel, Clive Bruce, Caroline du Preez, JJ Stephans, Billy Forest, The Blarney Bros, Harry Campbell Snr, Snotkop, Allan Ladd, Chereč, Mattheus, Theuns Jordaan, Karin Zoid, Kurt Darren, Chris Chameleon, Fredi Nest, Eden, Dozi, Guillaume en Nick Stevens.
+ CCTV kameras wat perseel monitor
+ Uitstekende beligting om die gebou
+ Fantastiese klank en beligting deur wmsound.co.za
(Data projekters en projeksie skerms beskikbaar)
Volgende Vertonings:
Tuis • Gallery • Kontak ons
Privacy statement | Using this site means you accept it's terms | Website designed by IT Design | Contact webmaster
Copyright © 2008 I.T Design, Port Elizabeth, South Africa. All trademarks and logos are the property of their respective owners and may not be reproduced for any purpose without express written permission from the trademark holder.
This website was designed to be viewed at a screen resolution of 1024 x 768
WELKOM BY DIE
Dankie GM Suid Afrika
Ons wil ons opregte dank betoon aan General Motors Suid Afrika vir hulle voortgesette ondersteuning en borgskap van motors aan die kunstenaars sowel as die bestuur van die Danskraal. Besoek ons gallery hier vir fotos van hulle nuutste voertuig borgskap.